Weber Beste Braai Kookboek

R359.95 incl. VAT

Select a store to check stock and add to basket.

SKU: 3020402020160 Category: Brand:

Description

Weber het dit weer reggekry! Weber Se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wereld se voorste braaifirma. Innoverende resepte,verbeeldingryke best…

View full description

Description

Weber het dit weer reggekry! Weber Se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wereld se voorste braaifirma. Innoverende resepte,verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en n’ rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender, Steak, Seekos, Groente En Nageregte, op jou Weber-braaiketel of gasbraai voor te berei. Vir nuwe braaiers verskaf die inleiding kundige advies om die Vier T’S (Temperatuur, Tyd, Tegniek En Toerusting) reg aan we wend en verduidelik. Die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om ’n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto’s om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in Texas-styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Weber Beste Braai Kookboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *